AfriForum en Solidariteit appelleer teen ras as maatstaf vir hulp
|

AfriForum en Solidariteit appelleer teen ras as maatstaf vir hulp

AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die Konstitusionele Hof direk op ’n dringende basis nader om appèl aan te teken teen die hooggeregshof se beslissing wat aan die departement van toerisme die groen lig gee om met die toekenning van Covid-19-hulp, ras as maatstaf te gebruik om te bepaal watter…

AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik
|

AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat die Departement van Toerisme wel ras as maatstaf mag gebruik vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings. Regter Jody Kollapen het sy uitspraak in die saak vandag per e-pos…

Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement
|

Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se dringende hersieningsaansoeke teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings. Regter Jody Kollapen het onderneem om voor die einde van die week uitspraak in hierdie saak te gee. AfriForum se regspan…

End of content

End of content