Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030
| |

Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030

Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde ankerdorpe vestig. Navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wys ʼn derde van Afrikaners gaan teen 2031 in 29 dorpe in Suid-Afrika woon. Die helfte van Afrikaners (53%) sal boonop in slegs 10 dorpe en stede…

Ondanks bestaanskrisis bly Afrikaners trots en gedrewe
|

Ondanks bestaanskrisis bly Afrikaners trots en gedrewe

Om te eet is nie vandag so vanselfsprekend as wat baie mense aanvaar nie. Afrikaner-armoede is ’n werklikheid wat by die dag groter word. Volgens Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Helpende Hand, voed die organisasie daagliks 8 000 kleuters en die nood word groter. Vir 35% van hierdie kinders is dit hul enigste maaltyd per dag…

Solidariteit Beweging stap totale beroepspad saam met jongmense
|

Solidariteit Beweging stap totale beroepspad saam met jongmense

As daar een groot veranderlike vir die toekoms van die Afrikaner is, is dit die veerkragtigheid van Afrikaanse jongmense. Hulle bons terug. Niks kry hulle onder nie. Só meen dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Hy het by die beweging se  Toekomsberaad oor die toekoms van werk en opleiding vir die volgende geslag in Suid-Afrika…

Solidariteit Beweging hou toekomsberaad op 10 Oktober om hoop te skep
|

Solidariteit Beweging hou toekomsberaad op 10 Oktober om hoop te skep

Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum deel is, hou op 10 Oktober ’n toekomsberaad in Pretoria waar na planne en oplossings vir die pad na 2030 gekyk sal word gegewe die verval en agteruitgang in die land. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, doen ’n beroep op lede om die beraad in groot getalle by te…

|

Afrikaners kan op tientalle maniere betrokke raak om hul lot in SA te verbeter

Afrikaners het nie nodig om weer soos meer as 100 jaar gelede na die oorlog in totale sak en as te sit nie. Daar is tientalle maniere hoe hulle betrokke kan raak om hul huidige lot te verander en te verbeter, het honderde besoekers aan die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad in Pretoria vandag gehoor. Die…

|

Afrikaners kan ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms in SA hê

  Afrikaners staan soos in die verlede voor een van die grootste uitdagings in hul geskiedenis. Om te oorleef en vir hulself as minderheid ’n plek in die land te vind, is dit nodig dat hulle opnuut hul roeping en verantwoordelikheid sal besef. Die Solidariteit Beweging het vandag op sy Toekomsberaad in Pretoria ’n omvattende…

|

Groot doelwitte vir 2020 sal by Toekomsberaad deurtrap word

Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober vanjaar ’n Toekomsberaad in Pretoria aan waar kerndoelwitte en omvattende planne vir ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms uitgetrap sal word. Die beraad sal na verwagting deur duisende afgevaardigde, vriende en lede van die instellings van die Beweging bygewoon word. Die beraad is in opvolg op die Krisisberaad…

End of content

End of content