Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas
| |

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas

Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering, is die terrein heeltemal toegegroei van die gras. Intussen het AfriForum ’n kontrakteur aangestel om op ’n gereelde basis die begraafplaas se gras te sny. Die tak…

|

Organisasies span kragte saam vir regstrategie ná lys vir grondonteiening bekendgemaak is

AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond  Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n interne besprekingsdokument van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming, wat ’n lys…

Meer as duisend trotseer reënweer tydens optog teen plaasmoorde
|

Meer as duisend trotseer reënweer tydens optog teen plaasmoorde

“As ons nie almal nou gaan saamstaan nie, weet ek nie waar ons voedsel eendag vandaan gaan kom nie.” Só sê dr. Duncan Prinsloo, ‘n veearts en voormalige boer van Bronkhorstpruit, wat vandag met applous gegroet is tydens ’n gesamentlike optog teen plaasmoorde wat deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, die landbou-unie TLU SA, asook opposisiepartye…

|

Optogte nodig om plaasmoorde op agenda te hou

Die kwessie van plaasmoorde en die wrede brutaliteit waarmee dit gepaard gaan, moet op die agenda gehou word en nasionaal en internasionaal in die kollig geplaas word. AfriForum, Solidariteit, TLU SA, die DA, die VF Plus en Cope het vandag op ’n mediakonferensie verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat deurlopend standpunt teen plaasmoorde asook al…

|

Plaasmoordsyfers styg wéér in 2016

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion die 2016-syfers ten opsigte van plaasaanvalle en plaasmoorde bekend gemaak. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie in Mei vanjaar ’n geskiedkundige ooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gesluit het waartydens lt.genl. Khomotso Phahlane, nasionale polisiekommissaris, aangekondig het dat die SAPD met…

|

Oudste gemeenskapsorganisasies in Suid-Afrika sluit geskiedkundige ooreenkoms

Die Solidariteit Beweging en die Transvaalse Landbou Unie (TLU SA) het vandag ʼn geskiedkundige ooreenkoms gesluit wat ten doel het om dié organisasies se gemeenskaplike optrede in sake wat albei se lede raak, te versterk. Die Solidariteit Beweging, ’n sambreelliggaam wat bestaan uit verskeie burgerlike organisasies in samewerking met die TLU SA, ’n burgerlike organisasie…

End of content

End of content