Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
|

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

In samehang met Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriForum Sakenetwerk innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings. Dié toekenningsgeleentheid is op 23 Februarie 2022 in die AfriForum Teater gehou en ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan, word beloon….

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
|

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word – innoverende Afrikaanse ondernemings tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria beloon. Die Tinteltong Toekennings is vanjaar vir die vierde keer aangebied en het in 2016 die lig gesien toe slegs vier ondernemings met ’n pakkie in…

|

Afrikaans as saketaal gevier by Tinteltong Toekennings

In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met dié taal om te gaan.

|

Video: Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met dié taal om te gaan. In 2016 was daar slegs vier kategorieë waarin ondernemings benoem kon word en in 2018 15 kategorieë. Die wenners se kreatiwiteit is daarom vanjaar behoorlik tydens ’n toekenningsgeleentheid op…

End of content

End of content