Thabazimbi spog nou met AfriForum-tak
| |

Thabazimbi spog nou met AfriForum-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Februarie gedurende ’n vergadering by die NG Gemeente Thabazimbi se kerksaal ’n tak in Thabazimbi gestig. Heelwat inwoners het die vergadering bygewoon en interaktief deelgeneem in die hoop om hierdie dorp na nuwe hoogtes te neem. Die bestuur bestaan uit Pikkie van Aardt (voorsitter), Barry Knuppe (ondervoorsitter), Trudy Vorster…

AfriForum se Thabazimbi-tak plant bome vir boomplantmaand
| |

AfriForum se Thabazimbi-tak plant bome vir boomplantmaand

AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome aan Laerskool Thabazimbi geskenk en saam met die hoof en skoliere dié bome geplant. “Ons is hier om ’n verskil te maak,” sê Pieter Lamprecht, voorsitter van die Thabazimbi-tak. Die doel van hierdie projek is om die omgewing te verbeter…

AfriForum-plaaswag en polisie hou suksesvolle padblokkade
| |

AfriForum-plaaswag en polisie hou suksesvolle padblokkade

AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag wat deel is van AfriForum se Thabazimbi-tak het saam met die SAPD ’n padblokkade gehou waartydens drie arrestasies uitgevoer is. Die Hoopdal-polisiestasie hou gereeld padblokkades saam met AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag en vyf plaaswaglede het ses polisiebeamptes op 15 Augustus bygestaan tydens ’n padblokkade op die Thabazimbi-Ellisras-pad. Altesaam 44 voertuie is afgetrek, twee…

AfriForum se plaas- en buurtwagte in Limpopo hou padblokkades
| |

AfriForum se plaas- en buurtwagte in Limpopo hou padblokkades

AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook AfriForum se Ellisras-buurtwag het die afgelope twee weke ’n massa-aksie in samewerking met hul onderskeie SAPD-stasies gehou. Verskeie plaas- en buurtwaglede het by ses van die belangrikste toegangsroetes tot die gebied saam met vyf SAPD-stasies padblokkades opgestel. Tydens hierdie aksie is voertuie afgetrek en deursoek,…

Thabazimbi-Suid-tak versprei kospakkies
|

Thabazimbi-Suid-tak versprei kospakkies

AfriForum se Thabazimbi-Suid-tak het verlede week gehelp om kospakkies aan behoeftiges in die omgewing van Kromdraai, Leeupoort, Koedoeskop en Rooiberg te versprei. Die inhoud van die kospakkies word onder andere deur boere in die Thabazimbi-Suid-omgewing geskenk. “Mense kry tans baie swaar. Dis belangrik dat gemeenskappe mekaar in tye van nood ondersteun en ophef. AfriForum is…

AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan
|

AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan

AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die Matlabas-gebied het dit bygewoon. Die doel die opleiding is om gemeenskappe weerbaar te maak, asook om te wys dat almal verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid kan neem en dit binne die raamwerk van die wet…

AfriForum se Thabazimbi-plaaswagte ontvang protospanopleiding
| |

AfriForum se Thabazimbi-plaaswagte ontvang protospanopleiding

Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder meer vaardighede in fisiese geveg, vlak 1-noodhulpopleiding, regs-en-risiko-opleiding, asook toneelbewaring ingesluit. Die doel van dié opleiding was om die protospan met die nodige kennis toe te rus wat hulle in staat sal stel om aspekte rondom…

End of content

End of content