Clover-aanvalle: Verrigtinge in borgaansoek hervat Donderdag
Die verrigtinge in die borgaansoek van Nkosinathi Mbatha en Mohale Shokane, die twee beskuldigdes wat aangekla word van onder meer die moord op Terence Tegg, die oud-Recce wat tydens die Clover-staking dood is, asook poging tot moord op J.J. Cassanga, een van die wagte wat ernstige beserings tydens die brutale aanval opgedoen het, is vandag…