AfriForum se Teks-tak bied gholfdag aan by Graceland
| |

AfriForum se Teks-tak bied gholfdag aan by Graceland

AfriForum se Teks-tak het op 29 Augustus ’n gholfdag by die Graceland-gholfklub aangebied. Tydens die gholfdag het ongeveer 35 spanne aan ’n vierbal-kompetisie deelgeneem. Die spanne is beoordeel in verskeie kategorieë wat die mans-, dames- en juniorafdeling insluit. Elke speler se individuele punte is gebruik om die wenners te bepaal. Theo Grobbellaar het die mansafdeling…

AfriForum se Teks-tak verwyder vullis
| |

AfriForum se Teks-tak verwyder vullis

AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het op 2 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsaksie van stapel gestuur aangesien die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit sy pligte versuim om dié dorpe in stand te hou. “Lede het die vullisverwyderingsaksie aangepak om die netheid van dié dorpe, wat ons na aan die hart lê, te verseker. Ons wil graag…

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk
| |

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk

AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat…

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op
| |

AfriForum se Teks-tak rig waterpunt op

AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat waterbeperkings gereeld in die Goven Mbeki Plaaslike Munisipaliteit voorkom en inwoners dan vir tye sonder water moet klaarkom. Die…

AfriForum se Teks-tak vervang ouetehuis se geiser
| |

AfriForum se Teks-tak vervang ouetehuis se geiser

AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het onlangs die Avondrus-ouetehuis in Eendracht se geiser vervang nadat inwoners die tak om hulp genader het. Dít volg nadat die plaaslike munisipaliteit nie die tehuis se geiser vervang het nie en inwoners vir meer as drie jaar in koue water moes bad of stort. “Dit is…

AfriForum rol moue op in Govan Mbeki-distrik
| |

AfriForum rol moue op in Govan Mbeki-distrik

AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 14 en 15 Februarie 2020 die tweede fase van dié tak se slaggatprojek afgeskop deur slaggate in Secunda te herstel. AfriForum-taklede, lede van die Secunda-gemeenskapspolisiëringsforum en ander gemeenskapslede het ingespring om die slaggate by die PDP Kruger-/Oliver Tambostraatverkeerslig en by die PDP Kuger-/Joe Slovostraatkruising te herstel. Altesaam…

End of content

End of content