Clover-aanvalle: Borgaansoek steeds nie afgehandel
| |

Clover-aanvalle: Borgaansoek steeds nie afgehandel

Die verrigtinge in die borgaansoek van Mohale Shokane en Nkosinathi Mbatha, die twee beskuldigdes wat aangekla word van onder meer die moord op Terence Tegg, die oud-Recce wat tydens die Clover-staking dood is, asook poging tot moord op J.J. Cassanga, een van die wagte wat ernstige beserings tydens die brutale aanval opgedoen het, is weer…

End of content

End of content