AfriForum vlek COVID-19-korrupsie in Stad Johannesburg oop
| |

AfriForum vlek COVID-19-korrupsie in Stad Johannesburg oop

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie teen die Stad Johannesburg en tersaaklike verskaffers gelê. Hierdie klagtes volg nadat ’n interne ouditverslag van dié stadsraad aan AfriForum se privaatvervolgingseenheid gestuur is. Op 19 Maart 2020, ná afloop van die aankondiging van ’n nasionale ramptoestand, het die nasionale tesourie ’n omsendbrief uitgereik rakende…

AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit
|

AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit

Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is om gesondheidsorg aan almal te voorsien nie. Trouens, as die regering se inmenging hierdie toegang verhinder, is dit ongrondwetlik. Só het Natasha Venter, AfriForum se woordvoerder vir NGV, vandag tydens die bekendmaking van AfriForum se…

AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Fikile Mbalula na luukse “befondsde” Dubai-vakansie
|

AfriForum lê strafregtelike klagtes teen Fikile Mbalula na luukse “befondsde” Dubai-vakansie

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen voormalige sportminister Fikilie Mbalula by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir die Mbalula-gesin se reis na Dubai opgedok het. Dit was op ’n tydstip toe dié maatskappy al meer as ’n dekade…

End of content

End of content