AfriForum-teenboeliespan en Matteus besoek Laerskool Delmas
| |

AfriForum-teenboeliespan en Matteus besoek Laerskool Delmas

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Augustus 2019 besoek by die Laerskool Delmas afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan….

AfriForum-teenboelieveldtogspan en Matteus besoek Laerskool Wierdapark
| |

AfriForum-teenboelieveldtogspan en Matteus besoek Laerskool Wierdapark

AfriForum het Laerskool Wierdapark in Centurion as deel van dié burgerregteorganisasie se teenboelieveldtog op 19 Augustus 2019 besoek. Die veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

|

Kom vat vandeesmaand saam met AfriForum hande in George

Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te ruk. As deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou skop die #SkoonWater-projek vir 2019 ook vandag by die Rosemoor-ouetehuis in George af. Takke landwyd is ook gemobiliseer om die drinkwater- en rioolwatergehalte in dorpe waar daar…

|

Bekendes deel hul stories oor boeliegedrag in nuwe Teenboeliegids

Die akteurs en vervaardigers Donnalee Roberts en Ivan Botha is van die bekendes wat hul tekortkominge en ervarings met boelies in AfriForum se nuwe Teenboeliegids deel. Dié gids, wat vandag bekendgestel is, sluit onder meer tekens af afknouery, regsadvies, aktiwiteite vir leerlinge en ouers, asook advies vir ouers wat vermoed dat hul eie kinders boelies…

AfriForum se teenboelieveldtog loods in Limpopo
|

AfriForum se teenboelieveldtog loods in Limpopo

AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo geloods. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

End of content

End of content