NERSA kry bloedneus in appèlaansoek oor munisipale kragtariefverhogings
Miljoene kragverbruikers sal baat by beslissing – AfriForum ’n Reuseoorwinning in die belang van miljoene munisipale kragverbruikers is, volgens die…
Miljoene kragverbruikers sal baat by beslissing – AfriForum ’n Reuseoorwinning in die belang van miljoene munisipale kragverbruikers is, volgens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie.
Die Tshwane-metro het die afgelope maand drie verskillende elektrisiteitstariefverhogings vir die 2019/2020-termyn aangekondig. Dié tariefverhogings sluit ’n elektrisiteitsverhoging van 12%…
AfriForum het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) vandag versoek om redes te verskaf vir die toestaan van ’n 9,4%-tariefverhoging…
AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar…
Finansiesminister Tito Mboweni se begrotingsrede vir die 2019/2020 finansiële jaar dui op ’n poging om sowel Suid-Afrika se spartelende ekonomie…
AfriForum het die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) versoek om redes te verskaf vir die besluit wat die reguleerder…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op Vrydag 11 Mei 2018 kommentaar oor Eskom se jongste aansoek om tariefverhogings by die Nasionale Energiereguleerder van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel Eskom se beplande 35%-elektrisiteitsprysverhoging sterk. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal op 21 Junie bekend maak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing