AfriForum se Boksburg-tak kies nuwe bestuur
| |

AfriForum se Boksburg-tak kies nuwe bestuur

Die AfriForum-tak in Boksburg het op 23 Mei ’n aanlyn vergadering via Microsoft Teams gehou waartydens ’n nuwe takbestuur aangekondig is. AfriForum-gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende lede is tot die bestuur verkies: Frankie Pedreiro (voorsitter), Gerald O’Kelly (ondervoorsitter), Bianca Matthyser (sekretaresse), Henlo…

AfriForum stig ’n tak in Cradock
| |

AfriForum stig ’n tak in Cradock

Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum se veiligheidspan staan gereed om die inwoners van Cradock by te staan sodat hulle weer veilig kan voel en om daadwerklik ’n verskil in hul lewensomstandighede te maak,” sê David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder…

AfriForum se Kuruman-tak verkies nuwe bestuur
|

AfriForum se Kuruman-tak verkies nuwe bestuur

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-tak het op 21 Januarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Gerald Tönsing (voorsitter), Corné Kruger (ondervoorsitter), Ansie Cilliers (tesourier), Paul Marais (gemeenskapsveiligheid), Sybrand Smith (omgewingsake), Amoryn Muller (jeug), Alwyn Nieuwoudt (plaaslikeregeringsake) en Johan Grové (projekte en werwing). Die bestuur is baie trots om deel van AfriForum te wees…

End of content

End of content