|

AfriForum versigtig optimisties oor nuwe SAUK-kanale

AfriForum verwelkom die nuus dat vier nuwe taalgebaseerde SAUK-kanale beplan word met versigtige optimisme. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, het gesê AfriForum het sedert sy ontstaan 10 jaar gelede verskeie gesprekke met SAUK-verteenwoordigers gevoer en later selfs veldtogte geloods rondom die afskaling van Afrikaans veral op televisie.

End of content

End of content