|

Visie om Afrikaans as amptelike taal te vestig vandag gevier

“Daar is baie herdenkingsdatums in die Afrikaanse geskiedenis, maar vandag is een van die belangrikste. Vandag vier ons die bewustelike besluit wat 142 jaar gelede gemaak is om Afrikaans as ʼn amptelike taal te vestig.” Só sê Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum gemoeid met erfenissake, oor Afrikaanse Taaldag wat op 14 Augustus gevier…

End of content

End of content