AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid
| |

AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid

AfriForum en AfriForum Jeug neem kennis van ’n dokument van Unisa se bestuur wat aankondig dat alle personeel en studente aan dié inrigting ten minste een Afrikataal moet ken, maar versoek dat Unisa na hulle eie vorige taalbeleid terugkeer en ook Afrikaans by die Afrikatale insluit, soos wat alle betrokke staatsdepartemente ook reeds doen. AfriForum…

|

Uitspraak voorbehou in Pretoriase Hooggeregshof oor Afrikaans by UP

AfriForum en Solidariteit het gister die grondwetlikheid van die UP se voorgestelde taalbeleid voor ʼn volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof geplaas. Dié beleid, wat op 22 Junie 2016 aanvaar is, stel dat Engels vanaf 2017 die primêre taal van onderrig aan die instelling sal wees. Volgens AfriForum en Solidariteit is dit ʼn growwe skending…

|

AfriForum en Solidariteit sal UV-studente se reg op Afrikaanse onderrig tot op hoogste vlak verdedig

Uitspraak is gister voorbehou in die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se appèlaansoek teen die Bloemfonteinse hooggeregshof se uitspraak teen die implementering van die universiteit se omstrede taalbeleid wat daarop gemik is om Afrikaans vanaf 2017 as onderrigtaal uit te faseer. Die UV wil met dié beleid Engels volgende jaar as primêre…

Kovsies wil Afrikaans uitwis: AfriForum, AfriForum Jeug & Solidariteit gereed om studente se taalregte te verdedig
|

Kovsies wil Afrikaans uitwis: AfriForum, AfriForum Jeug & Solidariteit gereed om studente se taalregte te verdedig

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is vasbeslote om Afrikaans as onderrigmedium uit te wis ondanks die onlangse uitspraak van ’n volbankregters in die hooggeregshof in Bloemfontein. AfriForum en Solidariteit, met die steun van derde partye, het die UV hof toe gesleep oor sy planne om die universiteit se taalbeleid te wysig en vanaf 2017…

|

Slag vir Afrikaans is slag vir ander inheemse tale

“Deur hierdie jongmense van hulle taalregte te ontneem, word niemand bemagtig nie en geen ander inheemse taal uitgebou nie. Die besluit is strydig met die gees van die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale taalregte.” So meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, oor die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit van Stellenbosch…

|

Hoe onpartydig is regter wat ten gunste van US-taalbeleid-afwyking bevind?

Terwyl AfriForum Jeug wag op ʼn hofuitspraak rakende die omstrede saak oor die Universiteit van Stellenbosch (US) se taalbeleid, het ʼn onafhanklike ondersoekbeampte bevind die US het in die belang van al sy studente se grondwetlike regte tot onderwys opgetree deur van sy taalbeleid af te wyk.

End of content

End of content