AfriForum waarsku rade dat taalregteskendings vele regte in gedrang bring
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor professionele rade en soortgelyke instellings se hantering van taalregte en hulle behartiging van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor professionele rade en soortgelyke instellings se hantering van taalregte en hulle behartiging van die…
AfriForum verwelkom SuperSport se onderneming dat dié sportdiens geen bedoeling het om krieketkommentaar in Afrikaans te staak nie. Dít volg…
Verlof tot appèl in die saak van AfriForum en Solidariteit teen die nuut aanvaarde taalbeleid van die Universiteit van Pretoria…
C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap….
Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase…
Verskeie belanghebbendes het onlangs kommer uitgespreek nadat ’n kortlys bekendgemaak is met moontlike kandidate om prof. Jonathan Jansen as rektor…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag sy #RedAfrikaans-veldtog se vyfpuntplan vir Afrikaanse universiteite bekengestel om Afrikaans as onderrigtaal te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing