|

AfriForum skop die 2016 Superrugby-toernooi af met Superbru-wedstryd

Deur: Jhua-nine Wyrleyburch Die burgerregte-organisasie AfriForum bied vanjaar weer ’n Superbru-westryd aan wat vir deelnemers die geleentheid gee om die wenners van die 2016 Superrugby-toernooi te voorspel. Dit volg op AfriForum se 2015 Superbru-wedstryd wat vir die wenner Dave van Staden R10 000 besorg het.

End of content

End of content