AfriForum se Kathu-tak hou ’n aandmark saam met patrollie
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Vryheid-tak het in Februarie ’n totaal van 3 085 km in hul dorp en die omliggende…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou.
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 16 Februarie 2019 die SAPD bygestaan tydens ’n klopjag waar beslag gelê is op gesteelde goedere…
AfriForum se 911-beheerkamer het op Dinsdagoggend 19 Februarie 2019 ’n noodkennisgewing van ’n AfriForum-lid in Hazyview deur die TrackBox-toep ontvang. Dié lid…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het in samewerking met DRC Labour Hire en Bambanani Tuindienste op 2 Februarie 2019 ’n opknappingsaksie in Langrandweg…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het op 3 November 2018 danksy sy voorsitter se waaksaamheid ’n gesteelde voertuig opgespoor. ’n Groen Nissan-bakkie is…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die plaaslike verkeersafdeling, ER24, plaaslike insleepdienste, AC Security, Capital…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing