AfriForum werk saam met De Rustica en deel 250 kospakkies uit
| |

AfriForum werk saam met De Rustica en deel 250 kospakkies uit

AfriForum het in samewerking met De Rustica Olive Estate van Mei tot Augustus vanjaar meer as 250 gesinne in Oudtshoorn en De Rust van kospakkies voorsien nadat dié gesinne onder die ekonomiese nagevolge van die COVID-19-pandemie deurgeloop het. Volgens David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, meld al hoe meer mense aan vir…

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek neem aan versetpatrollie deel
|

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek neem aan versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die suidstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. Altesaam 333 AfriForum-lede en 54 ander veiligheidsrolspelers het aan dié patrollie deelgeneem. Die patrollie is…

AfriForum se Oos- en Wes-Kaapse takke woon Streeksberaad van Hoop by
| |

AfriForum se Oos- en Wes-Kaapse takke woon Streeksberaad van Hoop by

AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die Suid-, Oos- en Wes-Kaap aan praktiese planne vir die toekoms te werk, asook om almal op hoogte te bring van die…

AfriForum se Velddrif-buurtwag ontvang opleiding in toneelhantering en patrollies
| |

AfriForum se Velddrif-buurtwag ontvang opleiding in toneelhantering en patrollies

Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het die opleiding aangebied. Dié veiligheidsmodules het ten doel om misdaad in hul onderskeie gemeenskappe te bekamp en gemeenskapslede by te staan en weerbaar te maak.

End of content

End of content