|

Suid-Tiroler deel lesse oor selfstandigheid

Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde AfriForum takkongres gedeel. Suid-Tirool is ʼn selfstandige provinsie in die noorde van Italië en grens aan die noorde van Oostenryk en die noordwestelike deel van Switserland. Suid-Tirool was voor 1918 ‘n deel van Tirool in…

|

Voorsitter van die Suid-Tiroolse vriendekring van die Afrikaner besoek AfriForum

“Slegs julle het die mag om op te staan teen diegene wat julle taal, kultuur en identiteit wil vernietig.” Só het dr. Gino Bentivoglio, voorsitter van die Suid-Tiroolse vriendekring van die Afrikaner, gesê tydens ’n besoek aan AfriForum waar hy oor minderheidsgroepe se uitdagings gepraat het. Hy het dié burgerregte-organisasie en ander personeel van die…

|

Spesiale Treurgrond-vertoning gryp Suid-Tirolers aan die hart

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons is tydens ons besoek aan Suid-Afrika oor plaasmoorde vertel, maar om self te sien wat werklik plaasvind, is eenvoudig hartverskeurend.” Só het dr. Gino Bentivoglio, een van die Suid-Tiroolse besoekers, gisteraand oor die brutaliteit van die plaasmoorde gesê waar hulle na ’n spesiale vertoning van die film Treurgrond in Centurion gekyk…

|

Wat Suid Tirool vir Afrikaners kan leer

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie kundiges uit Suid Tirool het vandag AfriForum besoek om meer te leer oor dié  burgerregte-waghond. Dr. Gino Bentivoglio, asook ’n voormalige president van Suid Tirool, mnr. Luis Durnwalder, is van die gaste wat Solidariteit en AfriForum se hoofkantore in Pretoria besoek het. Daar is goeie bande tussen Afrikaners en Suid Tirool,…

End of content

End of content