AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig
| |

AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig

Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in Glentana, Groot-Brakrivier en Midbrak het om 16:00 die area in ’n konvooi begin patrolleer. Later het die konvooi in kleiner groepe verdeel om ’n groter grondgebied te dek. Die patrollie het tot 06:00 die volgende…

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en die doel is om die waarde van proaktiewe deelname aan gebiedsbeskerming aan gemeenskappe uit te…

AfriForum werk saam met De Rustica en deel 250 kospakkies uit
| |

AfriForum werk saam met De Rustica en deel 250 kospakkies uit

AfriForum het in samewerking met De Rustica Olive Estate van Mei tot Augustus vanjaar meer as 250 gesinne in Oudtshoorn en De Rust van kospakkies voorsien nadat dié gesinne onder die ekonomiese nagevolge van die COVID-19-pandemie deurgeloop het. Volgens David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, meld al hoe meer mense aan vir…

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap
|

AfriForum versprei nog voedsel in die Suid-Kaap

Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, het op 27 en 28 Mei 2020 ’n ton Genesis-kitsmaaltye na dorpe in die Suid-Kaap versprei, wat Albertinia, Riversdal, Stilbaai, Mosselbaai, George en Oudtshoorn insluit. AfriForum se buurt- en plaaswagstrukture het ook gehelp om doeltreffende en vinnige verspreiding te verseker. Dié skenking is moontlik gemaak danksy…

AfriForum stig buurtwag in Stilbaai
| |

AfriForum stig buurtwag in Stilbaai

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Stilbaai gestig. Dié stigting is deel van die AfriForum-tak in Hessekwa se visie van ’n veilige omgewing waarin alle inwoners hul deel kan bydra. AfriForum se Goukou-plaaswag – wat al verskeie suksesse behaal het – vorm ook deel van dié organisasie se veiligheidnetwerk in…

End of content

End of content