AfriForum oortuig dat Malema-uitspraak haatspraak is: Dien hersieningsaansoek teen MRK-beslissing in
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema,…