Samewerking met plaaslike owerhede is belangrik vir Harrismith-buurtwag
Op 21 September 2018 het AfriForum se buurtwag in Harrismith saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Community Patrollers vanuit die…
Op 21 September 2018 het AfriForum se buurtwag in Harrismith saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Community Patrollers vanuit die…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark se buurtwagspan het op Donderdag, 23 Augustus 2018 drie vermeende kabeldiewe betrap waar hulle besig was…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
AfriForum se Kempton Park-buurtwagprotospan het op 20 Julie 2018 gedurende die nasionale massapatrollie in samewerking met Target Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga-Wes, wat insluit Standerton, Secunda, Delmas, Witbank en Piet Retief, het op Vrydag 20 Julie…
AfriForum se Nylstroom-buurtwag en die organisasie se Warmbad RSRT (Rural Safety Response Team) het op 4 en 6 Julie patrollies onderneem….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het twee van sy Ellisras-buurtwaglede tydens sewe hofsake bygestaan. Dít volg nadat die twee buurtwaglede strafregtelik aangekla…
Ondanks bewerings dat plaasaanvalle die laagste in 20 jaar is wys AfriForum se geverifieerde statistiek dat daar oor die afgelope…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het gisteroggend, 22 Februarie 2018 in samewerking met die SAPD, die gemeenskapspolisiëringsforum en ander veiligheidsmaatskappye ’n…
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 16 Oktober 2017 ’n suksesvolle dorpspatrollie voltooi wat ook ’n skoonmaakaksie ingesluit het….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing