AfriForum se Hoëveld-buurtwagte neem deel aan nasionale massapatrollie
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en…
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en…
Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na bewering onwettige immigrante wat gedeporteer moes word…
AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs die Kleinrivier-plaaswag in die Matzikama-streek gestig. Dit bring die getal AfriForum-veiligheidstrukture in dié streek op…
AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Mdantsane in die Oos-Kaap skriftelik versoek om te verduidelik waarom die SAPD en…
Hoewel die SAPD by verskeie geleenthede aangedui het dat hulle nie oor die mannekrag en dus vermoë beskik om hul…
Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-Kaap – wat Kuruman, Kathu, Upington en Keimoes insluit – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n…
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur…
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, ’n man privaat…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 5 September 2018, in samewerking met privaat-sekuriteitsmaatskappy JWC Sekuriteit, ’n gesteelde voertuig opgespoor en die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing