|

Kanaliseer vigilante-woede positief om misdaad te help hokslaan

Suid-Afrikaners is verenig in hul woede oor misdaad en swak polisiëring. Die tyd het aangebreek om na alternatiewe oplossings te soek vir uiters hoë vlakke van geweld in die land. Dít is die slotsom waartoe die burgerregte-organisasie AfriForum en die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) vandag gekom het met die bekendstelling van ’n verslag oor…

End of content

End of content