Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?
|

Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?

Deur Marnus Kamfer Met die koms van die COVID-19-pandemie, het die meeste lande, waaronder Suid-Afrika, drastiese stappe aangekondig in ’n poging om die verspreiding van dié gevreesde virus hok te slaan. Suid-Afrikaners is skielik onderworpe aan ’n rits regulasies van moets en moenies wat op een of ander wyse ’n direkte of indirekte invloed op…

|

Pres. Ramaphosa moet besin oor hoekom jong witmense SA verlaat

President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is om die land te bou. Hy meen die gevoel wat sommige van hulle het dat hulle nie in hul geboorteland welkom is nie, is onwaar. Die meerderheid Afrikaners sal egter nie met Ramaphosa saamstem nie….

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

End of content

End of content