Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos
| | |

Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos

AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare Society (AWS)en PetPals in die Strand geskenk. Hierdie besluit is geneem aangesien organisasies soos dié se uitdagings nooit stop wanneer dit by die versorging van diere kom nie. Verskeie skenkings van troeteldierkos en kontantdonasies van…

Strand-tak verleen hulp aan Kays-karavaanpark
| |

Strand-tak verleen hulp aan Kays-karavaanpark

AfriForum het op 9 Junie ingespring en hulp verleen aan Kays-karavaanpark in die Strand nadat Joey Lotter van Helpende Hand dié tak gekontak het. Dié karavaanpark het die naweek onder swaar reën en vloede deurgeloop en nog reën word vir die week voorspel. Die gemeenskap, AfriForum se Strand-tak en Helpende Hand het koppe bymekaargesit om…

AfriForum snoei bome om die Strand veiliger te maak
| |

AfriForum snoei bome om die Strand veiliger te maak

AfriForum se Strand-tak het op 2 Maart in samewerking met die Strand Patrol-buurtwag verskeie bome en bosse by Gants Plaza in die stegie by Mynhardtstraat gesnoei in ’n poging om die area te beveilig. Die projek is geloods nadat die tak verskeie klagtes oor die ongesnoeide bome ontvang het en die munisipaliteit nie aandag aan…

End of content

End of content