Goeie samewerking lei tot ’n skoner omgewing
| |

Goeie samewerking lei tot ’n skoner omgewing

Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die strand is vanaf die mond by Laaiplek-hawe tot by Dwarskersbos skoongemaak. Hierdie strandskoonmaakprojek is ’n inisiatief van Cape Nature en Berg River Estuary Forum. Die GPF het ook aan die skoonmaakaksie deelgeneem. “Die projek was…

Skoonmaakaksie op Margate se strand skep natuurbewustheid onder die jeug
|

Skoonmaakaksie op Margate se strand skep natuurbewustheid onder die jeug

Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het in samewerking met Jeug in Aksie en Margate Ratepayers’ and Residents’ Association weer eens hul moue opgerol en op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie op Margate se hoofstrand aangepak. Dié skoonmaakaksie is daarop gemik om natuurbewustheid onder die jeug te skep, asook ’n skoner, meer aangename omgewing aan Margate se…

AfriForum Jeug neem hande met Solidariteit Helpende Hand
|

AfriForum Jeug neem hande met Solidariteit Helpende Hand

Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 20 Augustus 2019 Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand besoek waar die jeug ’n nuwe geiser laat installeer het. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak, het besluit om uit te reik na die behoeftige kinders van die Ons Plek-sentrum wat deur Solidariteit…

End of content

End of content