AfriForum se Welkom-tak dien strafregtelike klagtes in oor rou riool
Die AfriForum-tak in Welkom het op 21 Mei 2020 strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 21 Mei 2020 strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 Augustus 2019 sy veldtog teen die beoogde steenkoolmyn naby die Nasionale Krugerwildtuin verskerp ná nog…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien….
AfriForum se Margate-tak het verlede week strafregtelike klagtes teen sowel die bestuurder van die Ugu Distriksmunisipaliteit as die bestuurder verantwoordelik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Julie 2019 strafregtelike klagtes teen dr. Imogen Mashazi, munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ingedien….
Die Valke het vandeesweek sowel die munisipale bestuurder van die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit as die hoof van ’n sekuriteitsmaatskappy in…
Nadat Julius Malema verlede jaar by die EFF se vyfjaarfeesvieringe ’n voorwerp afgevuur het wat soos ’n aanvalsgeweer lyk, het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum betreur die feit dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) huiwer om Julius Malema, leier van die EFF, voor…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat die R873 miljoen wat nodig is om die Vaalrivier van rioolbesoedeling te red, voorkom kon gewees…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing