|

Groter isolasie wag op SA as hy uit Strafhof onttrek

Die Suid-Afrikaanse regering se besluit en pogings om van die Statuut van Rome en gevolglik ook van die Internasionale Strafhof te onttrek, sal ʼn terugwaartse stap op die terrein van menseregte wees. Só meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum. Bailey en politieke ontleders het gereageer nadat dit aan die lig gekom…

End of content

End of content