AfriForum se Mooinooi-tak begin petisie teen onwettige straatsmouse
| |

AfriForum se Mooinooi-tak begin petisie teen onwettige straatsmouse

Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 24 Maart 2022 ’n skrywe aan die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin hulle ’n aksieplan versoek het om oplossings te bied oor die onwettige straatsmouse in die dorp se hoofstraat. Die tak het ook ’n petisie van stapel gestuur teen dié straatsmouse en wil die gemeenskap aanmoedig om dit…

End of content

End of content