Bronkies-paaie veiliger ná AfriForum druk op Tshwane-metro plaas
Volgehoue druk deur AfriForum se Bronkhorstspruit-tak op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om slaggate en straatligte te herstel het verlede maand…
Volgehoue druk deur AfriForum se Bronkhorstspruit-tak op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om slaggate en straatligte te herstel het verlede maand…
Te midde van voortslepende kragonderbrekings hoef die inwoners van Pretoria-Oos nie ook op die pad in duisternis gehul te word…
AfriForum het vandeesweek op verskeie gebiede toegetree en die takke het ook skoonmaak- en ander projekte aangepak om hul onderskeie…
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring. Hierdie volg nadat ’n skrywe reeds gerig…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en…
AfriForum het op 27 Augustus 2018 nege straatligte in Meerluststraat in Pretoria-Oos herstel waarvan gloeilampe gesteel of stukkend was. Van…
As deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog het AfriForum se Kuruman-tak gedurende die afgelope twee weke begin…
Die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit het in die afgelope maand 120 stukkende straatligte in hoëmisdaadgebiede in Heidelberg vervang. Dít volg nadat…
Die AfriForum-tak in Kimberley het onlangs Projek Straatligpatrollie van stapel gestuur. Die doel van die projek is om te verseker…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing