AfriForum se Parys-tak vat verval vas
| |

AfriForum se Parys-tak vat verval vas

Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp te herstel. Die strate in Parys is in ’n haglike toestand en daarom het die plaaslike AfriForum-tak ingespring om ’n verskil te maak. Motoriste ly baie skade weens die slaggate waarvan sommige besonder diep en…

AfriForum se Vryburg-tak rig stoptekens op
| |

AfriForum se Vryburg-tak rig stoptekens op

Die AfriForum-tak in Vryburg het op 13 en 14 Augustus 2020 elf nuwe stoptekens in die dorp opgerig. Dié tak het altesaam reeds meer as 40 stoptekens in die dorp opgerig. “Baie van die paaie het op kritiese plekke nie meer stoptekens gehad nie – dit was of verwyder of omgery. Voetgangers en ander bestuurders se veiligheid…

Verkeerstekens opgerig om padgebruikers se veiligheid te verseker
| |

Verkeerstekens opgerig om padgebruikers se veiligheid te verseker

Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se veiligheid te verseker. Die tak het twee stoptekens en ’n toegeeteken wat Jannie Menge, eienaar van F. Menge Presentations & Signs, geborg het, in Malherbestraat opgerig. “Malherbestraat is een van Bethal se hoofroetes en baie…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Witbank-tak rig verkeerstekens op
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Witbank-tak rig verkeerstekens op

AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens oorgeverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige verkeerstekens was weg of nie meer duidelik sigbaar nie en die Witbank-tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak gaan ook deur die loop van die maand nóg stoptekens…

|

AfriForum help strate veiliger maak tydens Ankerdorppadskou

AfriForum het vandag sy Ankerdorppadskou in Waverley, Pretoria, voortgesit waartydens die burgerregte-organisasie dié woongebied verbeter het deur verbleikte padtekens te verf. Die projek is geïdentifiseer weens die veiligheidsrisiko wat ongemerkte paaie vir padverbruikers en skoliere inhou. Die opknappingswerk is hoofsaaklik in strate rondom skole in die Moot gedoen. AfriForum het reeds vandeesweek gewoeker en reuseskoonmaakaksies…

End of content

End of content