AfriForum se Parys-tak verwyder boom wat pad gedeeltelik versper
Die AfriForum-tak in Parys het op 25 Oktober 2021 ’n groot boom in Fickstraat verwyder nadat dit omgeval het en…
Die AfriForum-tak in Parys het op 25 Oktober 2021 ’n groot boom in Fickstraat verwyder nadat dit omgeval het en…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het vandeesweek 21 nuwe stop- en toegeetekens by verskeie kruisings in dié dorp opgerig. Sommige van…
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf….
AfriForum se Naboomspruit-tak het die naweek in samewerking met Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit slaggate in die dorp gevul. Die AfriForum-tak het…
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais…
Die burgerregtewaghond AfriForum, in samewerking met AfriForum Jeug en die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit, het onlangs verskeie stoptekens in Uvongo,…
Die AfriForum-tak in Newcastle het onlangs verskeie stoptekens in Ngagane, een van die woonbuurte in dié dorp, vervang.
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing