#AnkerdorpPadskou: AfriForum skerp padveiligheid in Waverley op
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum…
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum…
Die AfriForum-tak in Witbank het in Januarie en Februarie 2019 verskeie spoedhobbels, stopstrate en voetoorgange in dié stad herstel. Sommige…
AfriForum se Parys-tak het op 22 Februarie 2019 drie nuwe verkeerstekens by belangrike stopstrate in dié dorp opgerig. Verskeie verkeerstekens…
Die AfriForum-tak in Koster het padtekens in die dorp se hoofstraat geverf as deel van ’n nasionale inisiatief waar probleme…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 1 Oktober in samewerking met die verkeersdepartement begin om nuwe verkeerstekens by kruisings in dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing