AfriForum-buurtwag in Stilfontein help om gemeenskap veilig te hou
| |

AfriForum-buurtwag in Stilfontein help om gemeenskap veilig te hou

AfriForum se Stilfontein-buurtwag het in Maart hard gewerk om die gemeenskap veilig te hou en het 155 patrollies gery en ongeveer 5 426 km afgelê. Die buurtwag het talle arrestasies gemaak vir onder meer betreding, huisbraak en diefstal, die besit van koperdrade en die beskadiging van infrastruktuur. Die verdagtes is aan die SAPD oorhandig. Die buurtwag maak…

AfriForum-buurtwag in Stilfontein hou gemeenskap veilig
| |

AfriForum-buurtwag in Stilfontein hou gemeenskap veilig

Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige maand agter die rug en het in daartoe bygedra dat die misdaadsyfers in Stilfontein gedaal het. Altesaam 128 patrollies is gery en ongeveer 4 478 km is tydens hierdie patrollies afgelê. Die buurtwag het talle arrestasies uitgevoer en die verdagtes aan die SAPD oorhandig. Die oortredings wat gepleeg is sluit…

AfriForum-tak maak ’n verskil in Stilfontein en Orkney
|

AfriForum-tak maak ’n verskil in Stilfontein en Orkney

Die AfriForum-tak in Stilfontein – wat Orkney insluit – werk onverpoosd om ’n verskil in dié dorpe te maak. Dít geskied te midde van die COVID-19-pandemie, myne wat sluit en tot werkloosheid lei, en die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se onvermoë om dié dorpe behoorlik te bestuur. Elke dorp het ’n baie aktiewe WhatsApp-groep waarop inwoners…

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny
| |

AfriForum loods petisie ná Eskom dreig om krag in Matlosana-munisipaliteit te sny

AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorpe en die omliggende gebiede se elektrisiteit vanaf 14 Augustus 2020 te sny weens die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R538 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer…

Stilfontein- en Orkney-tak skenk brood, maalvleis aan behoeftiges
|

Stilfontein- en Orkney-tak skenk brood, maalvleis aan behoeftiges

Die AfriForum-takke in Stilfontein en Orkney het op Saterdag 30 Mei meer as 270 kg maalvleis en brood aan behoeftige inwoners en ouetehuise in Blake en Parksig geskenk. Joseph Renaud, AfriForum se hoof van Gemeenskapsveiligheid vir die sentraalstreek, sê dat dié AfriForum-takke oorval word deur hulpversoeke uit die gemeenskap, wat tans baie swaarkry weens die…

|

AfriForum se skoleveiligheidsgids sal help om plofbare situasies te ontlont

Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp kry met ’n skoleveiligheidsgids wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag bekendgestel het. Die gids bevat ’n oudit met 116 vrae wat skole kan voltooi ten einde te bepaal hoe gerat hulle vir probleme met veiligheid by…

End of content

End of content