AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié aksie is in samewerking met kerke en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum se Steynsrus-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
|

AfriForum se Steynsrus-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap

Die AfriForum-tak in Steynsrus het op 22 April 2020 handreiniger aan Huis Onze Rust in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 70 botteltjies, wat altesaam 25 liter is, geskenk. Die COVID-19-krisis het tehuise vir bejaardes onkant gevang en hulle was nie voorbereid op die…

AfriForum hou tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus
| | |

AfriForum hou tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus

AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te stig nadat ’n behoefte daaraan in dié dorp ontstaan het. Altesaam 35 gemeenskapslede het hierdie vergadering bygewoon, waartydens die bestuur van die tak gekies is. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning van…

End of content

End of content