Afrikaanse kunstenaars in die wolke oor Aitsa Musiektoekennings
|

Afrikaanse kunstenaars in die wolke oor Aitsa Musiektoekennings

Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings, wat gisteraand in die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied is, was ’n reusesukses. Sowat 4 000 gaste het dié spoggeleentheid, wat deur PretoriaFM en ander borge soos AfriForum en Dapper Media moontlik gemaak is, bygewoon. Pieter Koen was die gasheer en die room van Suid-Afrika se kunstenaars is in verskillende kategorieë vereer met…

End of content

End of content