Vanderbijlpark-tak vul slaggate op in Lion Cachetstraat
| |

Vanderbijlpark-tak vul slaggate op in Lion Cachetstraat

AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 20 Mei slaggate in Lion Cachetstraat begin opvul in samewerking met die NG gemeente Vanderbijlpark-Sentraal. Hierdie straat is die hoofpad na die kerk sowel as die Laerskool Eligwa. Die kerk en die skool het AfriForum se Vanderbijlpark-tak genader om hulle te help om die pad se slaggate op te vul….

AfriForum se Westonaria-tak skenk elektriese toerusting aan Wes-Rand-munisipaliteit
| |

AfriForum se Westonaria-tak skenk elektriese toerusting aan Wes-Rand-munisipaliteit

AfriForum se Westonaria-tak het op 5 Desember elektriese toerusting aan die Wes-Rand-munisipaliteit in Westonaria geskenk. Dié skenking het uit 400 verskillende klein vervormbare metaalbuise van koper (“ferrules”) en ’n boks isolasieband bestaan. Die “ferrules” word gebruik om kabels en elektriese drade te heg en te verbind en die isolasieband word gebruik om die drade wat…

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel
| |

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit het op 14 en 15 Oktober aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die nasionale massapatrollie vind verskeie kere deur die loop van die jaar plaas. Dit is om proaktief teen misdaad in ons land op te tree en sigbaarheid op te skerp. 470…

Vanderbijlpark-tak beveilig minisubstasie
| |

Vanderbijlpark-tak beveilig minisubstasie

AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 4 September ’n minisubstasie op die hoek van Da Vinci- en Moerdykstraat beveilig. Die transformator was te groot om in die oorspronklike kas te pas, waarna die Emfuleni-munisipaliteit dit bo-op dié kas geïnstalleer het. Dit is net so oop en bloot gelos wat ’n gevaar vir die gemeenskap inhou. Die…

Midvaal-tak plant vrugtebome by Lerato-kinderhuis
| |

Midvaal-tak plant vrugtebome by Lerato-kinderhuis

AfriForum se Midvaal-tak het Saterdag as deel van Solidariteit Helpende Hand se Meyerton-tak se familiedag wat by Lerato-kinderhuis in Meyerton gehou is, vyf vrugtebome geskenk en geplant. Die Midvaal-tak het tydens dié familiedag ’n stalletjie gehad en besef dat daar nie baie koeltebome is nie. Daarom is daar besluit om vrugtebome te plant wat ’n…

End of content

End of content