Brits-tak skaf herhalers aan om kommunikasie-uitdagings te oorkom
| | |

Brits-tak skaf herhalers aan om kommunikasie-uitdagings te oorkom

AfriForum se Brits-tak het onlangs besluit om twee herhalers aan te skaf om die uitdagings wat deur die topografie van die omgewing veroorsaak word op te los. Die area se bergagtige landskap, koppies, valleie en dig beboste gebiede maak dit moeilik om radioseine doeltreffend te stuur. Kommunikasie speel ’n uiters belangrike rol in die veiligheidsektor…

Motorkapers loop hulle in Brits-buurtwag vas
| |

Motorkapers loop hulle in Brits-buurtwag vas

AfriForum se Brits-buurtwag het op 3 Maart omstreeks 17:58 inligting oor ’n motorkaping ontvang wat by ’n drierigtingstop in Sonop in ’n skietery ontaard het. AfriForum se Brits-protospan en reaksielede het hul onmiddellik na die toneel gehaas en beheer van die situasie geneem. Volgens inligting van die buurtwaglede, is ’n wit Nissan NP300 Hardbody deur…

Kabeldiewe loop hul rieme styf
| |

Kabeldiewe loop hul rieme styf

Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter Lighthouse Christian College in Raasblaarstraat te beskadig. Lede van AfriForum se Brits-buurtwag het hulle na die toneel gehaas en verskeie sekuriteitsmaatskappye soos Monitor Net, Protego, Secra, PPS en Transnet het ook hulp verleen. ’n Beskrywing…

AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park
| |

AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park

Die Brits-tak het na aanleiding van ’n liggaam, van ’n onbekende persoon, wat op 5 Februarie in ’n park in Van Deventerstraat ontdek is, besluit om met die plaaslike gemeenskap hande te vat en Kareepark in Bodensteinstraat op 6 Februarie skoon te maak. Lang gras is ’n groot veiligheidsrisiko vir die omliggende gemeenskap. Een van…

End of content

End of content