Boomplantmaand: AfriForum se Stellenbosch-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 3 Junie 2019 ’n nuwe bestuur verkies.
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bewus van vier plaasaanvalle – in die Paarl-, Stellenbosch- en De Doorns-omgewings – wat tussen 18…
AfriForum Jeug se Maties-tak het in samewerking met dié jeugorganisasie se Wes-Kaapse dorpstrukture op 22 November 2018 ’n Kerspartytjie vir minderbevoorregte kleuters…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
Oor die afgelope vyf dae het 11 plaasaanvalle in Suid-Afrika plaasgevind, wat tot die dood van vier persone gelei…
AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as ’n regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien…
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing