AfriForum-tak omhein Groot Trek-herdenkingsmonumente in Vryburg
AfriForum se Vryburg-tak het die Groot Trek-herdenkingsmonumente op dié dorp omhein. Hierdie monumente is tydens die 100 jaar- en 150 jaar-herdenking van…
AfriForum se Vryburg-tak het die Groot Trek-herdenkingsmonumente op dié dorp omhein. Hierdie monumente is tydens die 100 jaar- en 150 jaar-herdenking van…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Stella en Vryburg het die SAPD die afgelope week bygestaan om onluste…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek….
Die gemeenskap van Vryburg het op Maandag, 19 Februarie, saamgewerk om ’n groot waterlek in dié dorp se hoofstraat te…
Die AfriForum-takke in Delareyville, Ottosdal en Sannieshof het ’n verduideliking van sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die…
AfriForum se takke in Stellaland het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus…
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
’n Vermeende winkeldief is vanoggend met behulp van ’n AfriForum-buurtwaglid in Vryburg vasgetrek en aan die polisie oorhandig vir arrestasie…
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing