AfriForum dring aan op bekendmaking van COVID-19-inligting
|

AfriForum dring aan op bekendmaking van COVID-19-inligting

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om aan te dring op die bekendmaking van COVID-19-inligting, onder meer die protokol wat gevolg word om ’n sterfte as ’n COVID-19-sterfgeval te rapporteer. Dít volg omdat beperkte inligting oor die verloop van COVID-19 steeds bekend gemaak word, ten spyte…

AfriForum: Staat moet nou akkurate en tydige inligting oor COVID-19 uitreik
|

AfriForum: Staat moet nou akkurate en tydige inligting oor COVID-19 uitreik

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend te maak. Dr. Eugene Brink, gesondheidswoordvoerder by AfriForum, sê die staat was by tye traag met gereelde opdatering van die inligting. “Nadat die syfers Woensdagoggend uitgereik is, was daar eers weer Donderdagaand ’n syfer uitgereik….

Misdaad in Suid-Afrika: Die skreiende werklikheid
| |

Misdaad in Suid-Afrika: Die skreiende werklikheid

Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die parlement in Kaapstad bekendgemaak. Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners in vrees lewe. In elke jaarlikse verslag word ’n misdaad geïdentifiseer wat feitlik daagliks plaasvind, wye…

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig
| | | | |

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig

AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in Suid-Afrika verslag te doen. Dit volg nadat verskeie internasionale en buitelandse media groot blootstelling gegee het aan ’n valse bewering dat Suid-Afrikaanse plaasmoorde tans die laagste in die afgelope 20 jaar is.

End of content

End of content