Standerton-buurtwag red vasgekeerde inwoners ná oorstromings
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 18 April in samewerking met Kasselman-sekuriteitsdienste en ander rolspelers gehelp om die verkeersvloei op…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 4 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie gehou, waartydens ’n motoris wat vermoedelik onder die invloed was,…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus….
AfriForum se Standerton-buurtwag en die plaaslike polisie se veediefstaleenheid het op 7 November 2019 ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ’n…
Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens…
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in die vroeë oggendure ’n groot deurbraak in…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op Sondag, 2 September ’n berig op Facebook opgemerk rakende ’n vermiste kind vanuit dié dorp…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 Julie 2017 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing