Staatsrede 2020: Ramaphosa hou by verloorresep
|

Staatsrede 2020: Ramaphosa hou by verloorresep

AfriForum het ná afloop van vanaand se staatsrede gesê dit blyk dat pres. Cyril Ramaphosa vasberade is om vas te klou aan die ANC se verloorresep om die land oor die afgrond van sosialisme en armoede te regeer. Dít is duidelik deur sy beklemtoning van beleide soos onteiening sonder vergoeding, nasionale gesondheidsversekering (NGV), swart ekonomiese…

|

Ramaphosa in debat oor staatsrede gekap oor Eskom

Opposisiepartye het pres. Cyril Ramaphosa vandag in die parlement in die debat oor sy staatsrede op verskeie aspekte van sy staatrede, soos die reddingsboei vir Eskom, gekap. Ramaphosa het verlede week tydens sy staatsrede aangekondig dat Eskom ’n reddingsboei van R230 miljard oor die volgende vyf jaar sal kry. Mmusi Maimane, leier van die DA,…

| | | |

Gemeenskappe moet steeds verantwoordelikheid vir hulself neem

Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede gisteraand ’n Suid-Afrika vir die volgende dekade in die vooruitsig gestel wat klaarblyklik niks anders as ’n hersenskim is nie. Baie beloftes is gemaak wat gegewe die huidige krisisse rondom die ekonomie, werkloosheid, swak onderwys en gesondheidsorg en misdaad en geweld eenvoudig nie haalbaar is nie. Opposisiepartye, akademici…

End of content

End of content