|

Konstitusionele Hof moet ingryp by staatskaping

Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre, ’n nieregeringsorganisasie wat hom vir ’n veilige samelewing beywer, en die FW de Klerk-stigting het vandag ’n aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien om adj.pres. Cyril Ramaphosa te beveel om ’n kommissie van ondersoek saam te stel om die beweringe van staatskaping te ondersoek. Monique Taute, hoof van…

End of content

End of content