|

Bulhond Gerrie Nel en Staal Burger beveg korrupsie saam

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, word sedert sy aanstelling oorval met versoeke om korrupsie en ander klagtes te ondersoek. Terwyl hy en sy span onverpoosd hiermee besig is, het hy egter ook sy weg oopgesien om sy karakter in die nuwe Staal Burger-radiodramareeks self te vertolk.

End of content

End of content