AfriForum se Moot-tak maak twee spruite skoon
| |

AfriForum se Moot-tak maak twee spruite skoon

AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis Trichardtstraat skoongemaak om onder meer veiligheid in dié gebied te bevorder. “Lang gras in openbare areas bied wegkruipplek vir kwaaddoeners en veroorsaak dat misdadigers nie vasgetrek kan word nie. Hoewel veiligheid vir ons baie belangrik is, is dit nie die…

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon
|

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon

AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en plaaslike ondernemings skoongemaak. Dít volg nadat inwoners hul kommer uitgespreek het oor dwelmhandel en ander misdaad wat in die omgewing van die spruit plaasvind. In die week voordat die spruit skoongemaak is, het ’n verdagte…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum maak spruit skoon om veiligheid te verbeter
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum maak spruit skoon om veiligheid te verbeter

AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op Saterdag 26 Oktober 2019 die spruit op die hoek van 24ste Laan en Louis Trichardstraat as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog skoongemaak. Die tak en buurtwag het die spruit saam met die Oos-Moot-gemeenskap skoongemaak en die omgewing ontbos sodat kwaaddoeners nie langer daar kan skuil nie. “Gemeenskapslede…

End of content

End of content