AfriForum se Springs-tak skep hoop tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum se Endicott-plaaswag het die afgelope naweek verskeie brande in Endicott en Vischkuil geblus. Dít volg nadat gemeenskapslede wat op…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Springs het op 21 Julie 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede is dus nou daartoe in staat…
Volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Springs het daartoe gelei dat die hysbak by die Markville-woonstelle in dié dorp…
AfriForum se Springs-tak het op 22 Junie 2018 ’n nuwe motor op ’n waterkar aan die gemeenskap van Endicott en Vischkuil voorsien….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei 2018 die vullisterreine in die Oos‑Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die…
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
AfriForum se Springs-buurtwag het op 20 April 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens misdaadtoename…
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing