#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Springs-tak loods skoonmaakaksie by Oorlogsmonument
Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument in dié dorp van stapel gestuur. Hierdie aksie…
Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument in dié dorp van stapel gestuur. Hierdie aksie…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die SAPD op 31 Oktober 2019 ’n spesiale operasie…
Die AfriForum-tak in Springs het op 11 Oktober 2019 tien soetdoringbome by die Hoër Tegniese Skool in Springs geplant as deel…
Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding…
AfriForum se Springs-tak het onlangs die vloer van die eetsaal by die Rus ’n Bietjie-tuiste vir bejaardes vervang. Dít volg…
Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys wat vermag kan word as mense saamstaan en mekaar ondersteun….
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het…
AfriForum se Springs-buurtwag het op 7 Junie 2019 in samewerking met AfriForum se lugsteundiens en die polisie ’n klopjag in en om…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 22 en 23 Mei 2019 teenkapingsopleiding ontvang. Hierdie opleiding is…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 10 en 11 April 2019 opleiding in skarebeheer en radioprosedure ontvang….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing